Salig is die wat arm van gees is,
want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
Bybelvers van die dag
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.