
ONS moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word.
Bybelvers van die dag
En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.Willekeurig Bybelvers
Ek slaan my oë op na die berge:waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.Volgende vers!Met beeld





