
As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen, sal Ek julle reëns gee op die regte tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.
Bybelvers van die dag
Planne misluk sonder beraadslaging,maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.





