
JULLE is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie.
Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.
Willekeurig Bybelvers
Die siel wat seën, word versadig;en hy wat laaf, word self ook gelaaf.Volgende vers!Met beeld





