
En die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.
Bybelvers van die dag
En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.Willekeurig Bybelvers
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig,dan verkwik u vertroostinge my siel.Volgende vers!Met beeld





