
Niemand is heilig soos die Here nie;
ja, daar is niemand buiten U,
en daar is geen rots soos onse God nie.
ja, daar is niemand buiten U,
en daar is geen rots soos onse God nie.
Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.





