
Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe.
Bybelvers van die dag
En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!





