
Wie verstand verkry, het sy lewe lief;
hy wat insig bewaar, sal die goeie vind.
hy wat insig bewaar, sal die goeie vind.
Bybelvers van die dag
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.
Willekeurig Bybelvers
Want Ek, die Here jou God,gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê:
Wees nie bevrees nie, Ek help jou.Volgende vers!Met beeld





