DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

01 Oktober 2026

1 Korintiërs 1:10
MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.

Bybelvers van die dag

Planne misluk sonder beraadslaging,
maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.

Willekeurig Bybelvers

Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk