
Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; en gee aan die duiwel geen plek nie.
Bybelvers van die dag
SO dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word.Willekeurig Bybelvers
Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan;Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.Volgende vers!Met beeld





