Bybelvers van die dag
Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem,en óns smarte — dié het Hy gedra;
maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag,
deur God geslaan en verdruk was.
Willekeurig Bybelvers
Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,sal die lewe, geregtigheid en eer vind.Volgende vers!Met beeld





