
- Nou prys ek, Nebukadnésar, en ek roem en eer die Koning van die hemel: al sy werke is waarheid en sy paaie is reg, en Hy kan verneder die wat in hulle trotsheid wandel.
Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.





