Dan sal julle daarvandaan die Here jou God soek en vind as jy Hom met jou hele hart en jou hele siel soek.

Bybelvers van die dag
Sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word.Willekeurig Bybelvers
Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak;want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.Volgende vers!Met beeld





