
- En julle moet die Here julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder.
Bybelvers van die dag
Wees nie afgunstig op 'n man van gewelden verkies geeneen van sy weë nie.
Want die verkeerde is vir die Here 'n gruwel,
maar sy verborgenheid is met die opregtes.





