DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Eksodus 22

  • Julle mag geen weduwee of wees verdruk nie. As jy hulle op enige manier verdruk, waarlik, dan sal Ek, as hulle na My roep, hulle geroep sekerlik hoor, en my toorn sal ontvlam, en Ek sal julle met die swaard ombring, sodat julle vroue weduwees en julle kinders wese word.

Bybelvers van die dag

So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte,
'n rotsvesting in tye van benoudheid.

Willekeurig Bybelvers

Ag, Here Here, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk