Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

Bybelvers van die dag
Die Here Here is my sterkte,en Hy maak my voete soos dié van herte,
en Hy laat my tree op my hoogtes.





