- Daarom, sê vir hulle: So spreek die Here Here: Geeneen van my woorde sal meer uitgestel word nie; wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur, spreek die Here Here.
Bybelvers van die dag
Die verwagting van die regverdiges is vreugde,maar die hoop van die goddelose vergaan.