DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Filippense 3:10

Sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word.
Filippense 3:10

Bybelvers van die dag

Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte;
dan word die woestyn 'n vrugteboord,
en die vrugteboord self word vir 'n bos gereken.

Willekeurig Bybelvers

Draai om en sê vir Hiskía, die vors van my volk: So spreek die Here, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, Ek het jou trane gesien; kyk, Ek sal jou gesond maak; op die derde dag sal jy opgaan na die huis van die Here.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk