En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie.

Bybelvers van die dag
Vermoei jou nie om ryk te word nie,laat staan jou slimheid.
Willekeurig Bybelvers
Die lankmoedige is groot van verstand,maar die kortgebondene behaal sotheid.Volgende vers!Met beeld





