Want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie.

Bybelvers van die dag
So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte,'n rotsvesting in tye van benoudheid.





