Bybelvers van die dag
Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete.Willekeurig Bybelvers
Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan;Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.Volgende vers!Met beeld





