
- En ek het op die grond geval en 'n stem vir my hoor sê: Saul, Saul, waarom vervolg jy My?
- En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.
Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.





