- Handelinge 1
- Handelinge 2
- Handelinge 3
- Handelinge 4
- Handelinge 5
- Handelinge 6
- Handelinge 7
- Handelinge 8
- Handelinge 9
- Handelinge 10
- Handelinge 11
- Handelinge 12
- Handelinge 13
- Handelinge 14
- Handelinge 15
- Handelinge 16
- Handelinge 17
- Handelinge 18
- Handelinge 19
- Handelinge 20
- Handelinge 21
- Handelinge 22
- Handelinge 23
- Handelinge 24
- Handelinge 25
- Handelinge 26
- Handelinge 27
- Handelinge 28
- Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.
- En omtrent middernag het Paulus en Silas gebid en lofliedere tot eer van God gesing; en die gevangenes het na hulle geluister.
- Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word en tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom.
- Want so het die Here aan ons bevel gegee: Ek het U 'n lig van die nasies gemaak, sodat U tot redding sal wees tot aan die einde van die aarde.
- En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.
- En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.
- Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.
- En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
- Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.
- God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer.
Bybelvers van die dag
Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien.Willekeurig Bybelvers
Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan;Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.Volgende vers!Met beeld






