Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.

Bybelvers van die dag
Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk,maar die einde daarvan is weë van die dood.





