EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. En daar kom skielik uit die hemel 'n geluid soos van 'n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het.

Bybelvers van die dag
Hy alleen is my rots en my heil,my rotsvesting; ek sal nie grootliks wankel nie.





