- Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte.
Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.





