Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte.

Bybelvers van die dag
Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.Willekeurig Bybelvers
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,want daaruit is die oorspronge van die lewe.Volgende vers!Met beeld





