DAAROM dan, terwyl ons so 'n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê.

Bybelvers van die dag
Vermoei jou nie om ryk te word nie,laat staan jou slimheid.





