Wie wys is, laat hom op hierdie dinge let! Wie verstandig is, laat hom dit erken! Want die weë van die Here is reg; en die regverdiges sal daarop wandel, maar die oortreders daarop struikel!

Bybelvers van die dag
Here, U deurgrond en ken my.U ken my sit en my opstaan;
U verstaan van ver my gedagte.





