Die wingerdstok het verdor,
en die vyeboom het verwelk;
die granaat, ook die palm en die appelboom,
al die bome van die land het verdor;
want beskaamd is die vreugde,
weg van die mensekinders af.
en die vyeboom het verwelk;
die granaat, ook die palm en die appelboom,
al die bome van die land het verdor;
want beskaamd is die vreugde,
weg van die mensekinders af.

Bybelvers van die dag
Uit die benoudheid het ek die Here aangeroep;die Here het my verhoor in die ruimte.





