Maar selfs nou nog, spreek die Here,
bekeer julle tot My met julle hele hart,
en met vas en geween en rouklag.
bekeer julle tot My met julle hele hart,
en met vas en geween en rouklag.

Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.





