DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Joël 2

  • Maar selfs nou nog, spreek die Here,
    bekeer julle tot My met julle hele hart,
    en met vas en geween en rouklag.
  • En skeur julle hart en nie julle klere nie,
    en bekeer julle tot die Here julle God;
    want Hy is genadig en barmhartig,
    lankmoedig en groot van goedertierenheid,
    en Een wat berou het oor die onheil.

Bybelvers van die dag

Ek is vrolik in die weg van u getuienisse
soos oor allerhande rykdom.

Willekeurig Bybelvers

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk