Bybelvers van die dag
Maar bo alles, my broeders, moenie sweer nie: nie by die hemel nie, ook nie by die aarde nie en ook geen ander eed nie; maar laat julle ja ja wees en julle nee nee, sodat julle nie onder 'n oordeel val nie.Willekeurig Bybelvers
'n Vrolike hart bevorder die genesing,maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.Volgende vers!Met beeld





