
- En daarom sal die Here met ongeduld daarop wag
om julle genadig te wees,
en daarom sal Hy Hom verhef
om Hom oor julle te ontferm;
want die Here is 'n God van die gerig.
Welgeluksalig almal wat op Hom wag!
Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.





