
- Maar nou, Here, U is ons Vader; ons is die klei, en U is ons Formeerder, en ons almal is die werk van u hand.
Bybelvers van die dag
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.Willekeurig Bybelvers
Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie;maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.Volgende vers!Met beeld





