Net so neem Hy ook die beker ná die maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.

Bybelvers van die dag
Die lippe van die regverdige weet wat welgevallig is,maar die mond van die goddelose is pure valsheid.





