En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. En hulle het sy klere verdeel en die lot daaroor gewerp.

Bybelvers van die dag
Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.Willekeurig Bybelvers
Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak;want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.Volgende vers!Met beeld





