Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid,
want hulle sal versadig word.
want hulle sal versadig word.


Bybelvers van die dag
Hy sal Hom weer oor ons ontferm,ons ongeregtighede vertree;
ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.





