
- WELGELUKSALIG is die man
wat nie wandel in die raad van die goddelose
en nie staan op die weg van die sondaars
en nie sit in die kring van die spotters nie.
Bybelvers van die dag
Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.Willekeurig Bybelvers
Wees sterk, en laat julle hart sterk wees,almal wat op die Here wag!Volgende vers!Met beeld





