
- Die vrees van die Here is die beginsel van die wysheid;
almal wat dit beoefen, het 'n goeie verstand.
Sy lof bestaan tot in ewigheid.
Bybelvers van die dag
Die wet van die Here is volmaak:dit verkwik die siel;
die getuienis van die Here is gewis:
dit gee wysheid aan die eenvoudige.
Willekeurig Bybelvers
Omdat jy kostelik is in my oë,hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek
en volke vir jou lewe.Volgende vers!Met beeld





