Die vrees van die Here is die beginsel van die wysheid;
almal wat dit beoefen, het 'n goeie verstand.
Sy lof bestaan tot in ewigheid.
almal wat dit beoefen, het 'n goeie verstand.
Sy lof bestaan tot in ewigheid.


Bybelvers van die dag
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.





