EK het lief,
want die Here hoor my stem, my smekinge,
want Hy het sy oor tot my geneig;
daarom sal ek Hom in my dae aanroep.
want die Here hoor my stem, my smekinge,
want Hy het sy oor tot my geneig;
daarom sal ek Hom in my dae aanroep.


Bybelvers van die dag
WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.Willekeurig Bybelvers
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.Volgende vers!Met beeld





