Die Here verlos die siel van sy knegte;
en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie.
en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie.

Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.