- Verhef U bo die hemele, o God,
u heerlikheid bo die hele aarde! - Want u goedertierenheid is groot tot by die hemele
en u trou tot by die wolke.
Bybelvers van die dag
Valse lippe is vir die Here 'n gruwel,maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.






