DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Psalm 63

  • O God, U is my God, U soek ek;
    my siel dors na U,
    my vlees smag na U,
    in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.
  • Want u goedertierenheid is beter as die lewe;
    my lippe moet U prys.
    Só sal ek U prys my lewe lank,
    in u Naam my hande ophef.

Bybelvers van die dag

Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien.

Willekeurig Bybelvers

En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk