Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.


Bybelvers van die dag
Die Here maak arm en maak ryk;Hy verneder, ook verhoog Hy.
Willekeurig Bybelvers
Wat buig jy jou neer, o my siel,en wat is jy onrustig in my?
Hoop op God, want ek sal Hom nog loof —
die verlossing van my aangesig en my God!Volgende vers!Met beeld





