DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Romeine 16

  • En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.
  • En die God van vrede sal die Satan spoedig onder julle voete verbrysel. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.

Bybelvers van die dag

En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;
want U vergeld elkeen na sy werk.

Willekeurig Bybelvers

Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk