- Want elkeen van ons moet die naaste behaag met die oog op wat goed is tot stigting.
- Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die Skrifte hoop kan hê.
- En mag die God van lydsaamheid en bemoediging aan julle gee om eensgesind onder mekaar te wees ooreenkomstig die wil van Christus Jesus.
- Neem daarom mekaar aan, soos Christus ons ook aangeneem het, tot heerlikheid van God.
- En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!
- Sodat ek met blydskap deur die wil van God by julle kan kom en my saam met julle kan verkwik.
Bybelvers van die dag
Het Ek dan miskien 'n behae in die dood van die goddelose? spreek die Here Here. Nie liewer daarin dat hy hom bekeer van sy weë en lewe nie?Willekeurig Bybelvers
Al beswyk my vlees en my hart —God is die rots van my hart
en my deel tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld






