Want almal wat sonder wet gesondig het, sal ook sonder wet verlore gaan; en almal wat onder die wet gesondig het, sal deur die wet geoordeel word.

Bybelvers van die dag
Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind;en hy wat op die Here vertrou, is gelukkig.





