Suksesvol geheraktiveer
U rekening is weer suksesvol geaktiveer, u sal ons daaglikse Bybelversies per e-pos ontvang.
Help
my om die Woord van God te versprei:
SkenkDaar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie.Volgende vers!Met beeld